Premier League

Premier League
2023–24 Premier League
Beskrywing.
Kenteken van die Premier League

Sportsoort Sokker
Gestig 20 Februarie 1992
Eienaar The Football Association
Inwydingseisoen 1992–93
Deelnemende lande Vlag van Engeland Engeland
Aantal spanne 20
Mees onlangse kampioen Manchester City FC (2022–23)
Verwante kompetisies Football League Championship
League One

Die Premier League is Engeland se professionele eersteliga in sokker sedert 1992. Voor die instelling van die Premierliga deur die The Football Association (FA), is die Engelse sokkerkampioen bepaal deur die wenner van uitspeelwedstryde tussen die topspanne van elke streekliga.

Die drie onderste spanne aan die einde van die kompetisie relegeer na die Championship (die tweede vlak in Engelse klubsokker).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search